| kristalagtig [boodskap #149872] |
Sa., 11 Oktober 2025 07:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kristalagtig
Afbreking: kri•stal•ag•tig
Samestelling: kristal + -agtig
Byvoeglike naamwoord: kristalagtig
Attributief: kristalagtige
Betekenis:
• Wat soos 'n kristal lyk, of die eienskappe van 'n kristal het.
Gebruik:
• Graniet word gevorm deur die stadige afkoeling van magma onder die aardoppervlak en het 'n kristalagtig tekstuur.
Sinoniem:
• deursigtig
• glasagtig
• kristallyn
• kristalvormig
Vertaling:
Engels: crystalline, crystal-like
Nederlands: kristalachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|