Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loën
loën [boodskap #149811] So., 05 Oktober 2025 12:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
loën
Afbreking: lo•ën


Werkwoord: loën
Verlede tyd: het geloën
Teenwoordige deelwoord: loënend, loënende

Betekenis:
• Om iets wat waar is te ontken of te weerspreek.

Gebruik:
• Dit is die Antichris wat die Vader en die Seun loën. [I Johannes 2:22]

Sinoniem:
• misken
• negeer
• ontken
• verwerp

Afgelei:
• loënaar
• loënbaar
• loëning
• verloën

Vertaling:
Engels: to deny, disaffirm, disavow, negate, repudiate
Nederlands: loochenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loënaar
Volgende onderwerp: oorerf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 02:43:31 UTC 2025