Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: www.tietheknot.co.za
Re: www.tietheknot.co.za [boodskap #20145] Sat, 23 January 1999 00:00 na volgende boodskap
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: June 2003
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"news.global.co.za" wrote:
> TieTheKnot.co.za is The Durban Online Wedding Directory.
> It is currently being built and will be of great benefit to couple who are
> going to get married. The site is live, and has lots of information on it
> already, so take a look! http://www.tietheknot.co.za
>
Haai en daar dog ek die "tietheknot" is Afrikaans. Ek het eers probeer
sin uitmaak voordat ek lekker begin lag het.

Sorry mense, maar met al die ander vreeslike dinge wat hier op die NG
gese is in die laaste tyd is my kop vol moddergedagtes.

Billy.

-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
Re: www.tietheknot.co.za [boodskap #20266 is 'n antwoord op boodskap #20145] Mon, 25 January 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: January 1996
Karma: 0
Volle Lid
In skrywe , het tieth...@geocities.com
die volgende te sê gehad:
> TieTheKnot.co.za is The Durban Online Wedding Directory.
> It is currently being built and will be of great benefit to couple who are
> going to get married. The site is live, and has lots of information on it
> already, so take a look! http://www.tietheknot.co.za

Boetie, jou URL klink bitterlik snaaks in Afrikaans.
Dankie dat jy ons daarmee vergas het.

___
JlR
Bfn.
Re: www.tietheknot.co.za [boodskap #20314 is 'n antwoord op boodskap #20145] Tue, 26 January 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 25 Jan 1999 13:06:57 +0200, j...@gmx.net (JLR) wrote:
<<>Boetie, jou URL klink bitterlik snaaks in Afrikaans.
> Dankie dat jy ons daarmee vergas het.>>

Na jare van getroude lewe is dit meer sinies as snaaks, china.
Vorige onderwerp: Re: Afikaans hoort bij Nederlands
Volgende onderwerp: Re: "The Last Trek"....Published Yet?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 23 17:39:45 UTC 2025