Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opperste
opperste [boodskap #149792] Sa., 04 Oktober 2025 12:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opperste
Afbreking: op•per•ste
Samestelling: opper + -ste


Byvoeglike naamwoord:
Attributief: opperste

Betekenis:
• Die grootste of belangrikste.
• Een van die ergste.

Gebruik:
• Die president is die opperste bevelvoerder van die weermag.
• Hy is 'n opperste skurk.

Sinoniem:
• allerhoogste
• belangrikste
• boonste
• grootste
• hoogste
• uiterste
• verhewe
• vernaamste
• volslae

Vertaling:
Engels: uppermost, highest, supreme
Nederlands: opperste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eintlike
Volgende onderwerp: seekundige
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 15 20:33:07 UTC 2026