Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oordaad
oordaad [boodskap #149782] Vr., 03 Oktober 2025 17:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24318
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oordaad
Afbreking: oor•daad
Samestelling: oor + daad


Selfstandige naamwoord: oordaad
Meervoud:

Betekenis:
• Meer as wat nodig is.

Gebruik:
• Die rykes leef in oordaad terwyl die armes krepeer.

Sinoniem:
• buitensporigheid
• vergryp
• oormatigheid
• oorvloedigheid
• verkwisting

Afgelei:
• oordadig

Vertaling:
Engels: excess, copiousness, superabundance, overindulgence
Nederlands: overdaad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: segmenteer
Volgende onderwerp: aanvoerder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 17 09:26:03 UTC 2026