Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nimmermeer
nimmermeer [boodskap #149755] Wo., 01 Oktober 2025 07:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nimmermeer
Afbreking: nim•mer•meer
Samestelling: nimmer + meer


Bywoord: nimmermeer

Betekenis:
• Nooit ooit nie; nooit weer nie.

Gebruik:
• Want Sy goedheid eindig nimmermeer!

Sinoniem:
• nimmer
• nooit

Vertaling:
Engels: nevermore, never again
Nederlands: nimmermeer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fruktose
Volgende onderwerp: dogmaties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 08 04:42:36 UTC 2025