| alkoholisme [boodskap #149669] |
Wo., 24 September 2025 19:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alkoholisme
Afbreking: al•ko•ho•lis•me
Samestelling: alkohol + -isme
Selfstandige naamwoord: alkoholisme
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Verslawing aan sterk drank.
Gebruik:
• Hy het lank met alkoholisme gesukkel voordat hy uiteindelik hulp gesoek het.
Sinoniem:
• alkoholafhanklikheid
• alkoholverslawing
• dipsomanie
• dranksug
Vertaling:
Engels: alcoholism
Nederlands: alcoholisme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|