Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verontwaardiging
verontwaardiging [boodskap #149666] Wo., 24 September 2025 12:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verontwaardiging
Afbreking: ver•ont•waar•di•ging
Samestelling: verontwaardig + -ing


Selfstandige naamwoord: verontwaardiging
Meervoud: verontwaardigings

Betekenis:
• 'n Gevoel van verbasing en ontevredenheid, gewoonlik oor iets wat as onregverdig of onregmatig ervaar word.

Gebruik:
• Hy kon kwalik sy verontwaardiging oor die hof se uitspraak verberg.

Sinoniem:
• afgryse
• gebelgdheid
• gekrenktheid
• geraaktheid
• gramskap
• misnoeë
• toorn
• toornigheid

Vertaling:
Engels: indignation, dudgeon, outrage
Nederlands: verontwaardiging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wegslaan
Volgende onderwerp: deurslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 10:13:03 UTC 2025