Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sameloop
sameloop [boodskap #149631] So., 21 September 2025 20:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sameloop
Afbreking: sa•me•loop
Samestelling: same (saam)+ loop


Selfstandige naamwoord: sameloop
Meervoud: samelope

Betekenis:
• Die plek waar dinge bymekaar kom.
• Die handeling om op dieselfde tyd of plek bymekaar te kom.

Gebruik:
• Die rivier begin by die sameloop van twee strome.
• 'n Sameloop van ongelukkige omstandighede het tot sy ontslag gelei.

Sinoniem:
• aansluiting
• bymekaarkoms
• ineenvloeiing
• konvergensie
• saamloop
• samevalling
• samevloeiing

Vertaling:
Engels: confluence, convergence, coincidence, junction
Nederlands: samenloop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanstaar
Volgende onderwerp: kloksgewys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 08:07:33 UTC 2026