Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voornaam
voornaam [boodskap #149611] Sa., 20 September 2025 10:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voornaam
Afbreking: voor•naam
Samestelling: voor + naam


Selfstandige naamwoord: voornaam
Meervoud: voorname
Verkleinwoord: voornaampie
Meervoud van verkleining: voornaampies

Betekenis:
• 'n Persoon se eerste naam wat sy familienaam voorafgaan en waarmee hy/sy aangespreek en van ander onderskei word.

Gebruik:
• Wat is jou voornaam en van?

Sinoniem:
• doopnaam
• noemnaam
• roepnaam

Antoniem:
• familienaam
• van

Afgelei:
• voornaamverandering

Vertaling:
Engels: first name, given name, forename
Nederlands: voornaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jaarvergadering
Volgende onderwerp: uitmuntendheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 22:29:49 UTC 2025