| skildvulkaan [boodskap #149596] |
Vr., 19 September 2025 14:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skildvulkaan
Afbreking: skild•vul•kaan
Samestelling: skild + vulkaan
Selfstandige naamwoord: skildvulkaan
Meervoud: skildvulkane
Betekenis:
• 'n Vulkaan met 'n afgeplatte koepel wat lyk soos 'n skild wat op die grond lê, gevorm deur vloeibare lawa wat oor groot afstande vloei.
Gebruik:
• Skildvulkane, so genoem word vanweë hulle breë, skildvormige profiel, ontplof gewoonlik nie op 'n katastrofiese wyse nie, maar word gekenmerk deur relatief bedaarde uitvloeiings.
Vertaling:
Engels: shield volcano
Nederlands: schildvulkaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|