Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Boek vir Jonas
Boek vir Jonas [boodskap #3359] |
Tue, 23 December 2003 21:30  |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vandag in 'n boekwinkel sien ek dat een van die gewilde boeke hierdie jaar
is "Muddied Oafs: The Last Days of Rugger" deur ene Richard Beard. Ek sê net
ingeval jy iets soek om op jou krismis lys te skryf! :-) - ek weet niks van
rugby af nie.
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
Re: Boek vir Jonas [boodskap #3411 is 'n antwoord op boodskap #3403] |
Sun, 28 December 2003 03:14  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek glo dat daar wel Britte betrokke was by die omkopery. Die voormalige
Britse paaltjiewagter was een van die manne wat onder verdenking was.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:49:44 UTC 2025
|