Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buitewêreld
buitewêreld [boodskap #149581] Do., 18 September 2025 12:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
buitewêreld
Afbreking: bui•te•wê•reld
Samestelling: buite + wêreld


Selfstandige naamwoord: buitewêreld
Meervoud: buitewêrelde

Betekenis:
• Die wêreld buite jou eie kring (lewensfeer) waarmee jy nie intiem vertroud is nie.

Gebruik:
• As gevolg van die storm is verskeie dorpies heeltemal van die buitewêreld afgesny.

Antoniem:
• binnewêreld

Vertaling:
Engels: outside world
Nederlands: buitenwereld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofwindrigting
Volgende onderwerp: silindervormig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 18:44:02 UTC 2025