| geslagsorgaan [boodskap #149569] |
Wo., 17 September 2025 19:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geslagsorgaan
Afbreking: ge•slags•or•gaan
Samestelling: geslag + -s- + orgaan
Selfstandige naamwoord: geslagsorgaan
Meervoud: geslagsorgane
Betekenis:
• 'n Liggaamsdeel wat by voortplanting en seksuele funksies betrokke is.
Gebruik:
• Die baarmoeder is 'n inwendig geslagsorgaan.
• Die penis en balsak by mans, asook die vagina, klitoris en skaamlippe by vrouens, is uitwendige geslagsorgane.
Sinoniem:
• skaamdeel
• voortplantingsorgaan
Vertaling:
Engels: sex organ, reproductive organ
Nederlands: geslachtsorgaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|