Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorgroot
oorgroot [boodskap #149561] Wo., 17 September 2025 14:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24093
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorgroot
Afbreking: oor•groot
Samestelling: oor + groot


Byvoeglike naamwoord: oorgroot
Attributief: oorgrote

Betekenis:
• Wat heeltemal te groot, of heeltemal te veel is.

Gebruik:
• Hulle tree soos 'n klomp oorgroot babatjies op
• Die oorgrote meerderheid van mense op die platteland is arm.

Sinoniem:
• kolossaal
• lewensgroot
• meerderheid
• reusagtig
• supergroot

Vertaling:
Engels: oversized, majority
Nederlands: overgroot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kluit
Volgende onderwerp: kragpaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 07 10:37:57 UTC 2025