Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reinigingsmiddel
reinigingsmiddel [boodskap #149547] Di., 16 September 2025 07:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reinigingsmiddel
Afbreking: rei•ni•gings•mid•del
Samestelling: reiniging + -s- + middel


Selfstandige naamwoord: reinigingsmiddel
Meervoud: reinigingsmiddels

Betekenis:
• 'n Chemiese of biologiese middel wat gebruik word om iets skoon te maak.

Gebruik:
• Seep en tandepasta is reinigingsmiddels.

Sinoniem:
• reiniger
• reinigingsproduk
• skoonmaakmiddel
• wasmiddel

Vertaling:
Engels: detergent, cleaning agent
Nederlands: reinigingsmiddel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inseminasie
Volgende onderwerp: infiltreer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 22:53:15 UTC 2026