Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dekgeld
dekgeld [boodskap #149503] Sa., 13 September 2025 09:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dekgeld
Afbreking: dek•geld
Samestelling: dek + geld


Selfstandige naamwoord: dekgeld
Meervoud: dekgelde

Betekenis:
• Geld wat aan die eienaar van 'n manlike dier betaal word om 'n vroulike dier te dek.

Gebruik:
• Wat is die dekgeld vir 'n goeie stoetbul deesdae?

Wisselvorm:
• dekkingsgeld

Vertaling:
Engels: stud fee, covering‐fee
Nederlands: dekgeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitwas
Volgende onderwerp: chromosoom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 20:01:10 UTC 2025