Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duikslag
duikslag [boodskap #149455] So., 07 September 2025 19:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
duikslag
Afbreking: duik•slag
Samestelling: duik + slag


Selfstandige naamwoord: duikslag
Meervoud: duikslae

Betekenis:
• Die handeling van duik, o.a. in 'n swembad in, of op 'n sportveld.

Gebruik:
• Die rugbyspeler het 'n gevaarlike duikslag uitgevoer en is met 'n rooi kaart van die veld af gestuur.

Vertaling:
Engels: dive, tackle
Nederlands: duikslag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: erfreg
Volgende onderwerp: netbalbal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 13:57:01 UTC 2025