| erfreg [boodskap #149454] |
So., 07 September 2025 17:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
erfreg
Afbreking: erf•reg
Samestelling: erf + reg
Selfstandige naamwoord: erfreg
Meervoud: erfregte
Betekenis:
• Wetgewing wat oorerwing reguleer en bepaal wie wat van 'n oorledene mag erf.
• Die reg om iets te erf.
Gebruik:
• Die erfreg bepaal hoe die eiendom van 'n afgestorwene verdeel word.
• Die erfreg van die oudste word sy eersgeboortereg genoem.
Vertaling:
Engels: hereditary right, law of succession, heirdom, heirship
Nederlands: erfrecht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|