Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Noord-Amerika
Noord-Amerika [boodskap #149442] So., 07 September 2025 07:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Noord-Amerika
Afbreking: Noord-A•me•ri•ka


Pleknaam: Noord-Amerika

Betekenis:
• 'n Kontinent in beide die Noordelike en die Westelike Halfrond van die Aarde, noord van Sentraal-Amerika.

Gebruik:
• Die Verenigde State van Amerika, Kanada en Mexiko is in Noord-Amerika geleë.

Antoniem:
• Suid-Amerika

Afgelei:
• Noord‐Amerikaans

Afkorting:
• N.Am.
• N.Amer.

Vertaling:
Engels: North America
Nederlands: Noord-Amerika

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gravitasie
Volgende onderwerp: Suid-Amerika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 17 21:05:55 UTC 2025