| binding [boodskap #149360] |
Sa., 30 Augustus 2025 16:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
binding
Afbreking: bin•ding
Samestelling: bind + -ing
Selfstandige naamwoord: binding
Meervoud: bindinge, bindings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van bind (om tot 'n eenheid saam te voeg, of iets wat saamgevoeg is).
Gebruik:
• Chemiese binding is die kragte wat molekules en kristalle by mekaar hou.
Sinoniem:
• aaneenskakeling
• koppeling
• skakeling
• verbinding
Hiponiem:
• afbinding
• atoombinding
• inbinding
• ionebinding
• ioonbinding
• klembinding
• linnebinding
• moederbinding
• onderbinding
• ontbinding
• opbinding
• prysbinding
• saambinding
• stikstofbinding
• vaderbinding
• verbinding
• waterstofbinding
Afgelei:
• bindingsfunksie
• bindingskrag
• bindingproses
• bindingstipe
Vertaling:
Engels: binding, bond
Nederlands: binding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|