Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedeeld
bedeeld [boodskap #149328] Wo., 27 Augustus 2025 19:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedeeld
Afbreking: be•deeld
Samestelling: bedeel + -d


Byvoeglike naamwoord: bedeeld
Attributief: bedeelde

Betekenis:
• Wat met een of ander positiewe eienskap geseën is.

Gebruik:
• Sy is verstandelik goed bedeeld.

Sinoniem:
• begaafd
• geseënd
• geskape
• toegerus

Antoniem:
• onbedeeld

Afgelei:
• minderbedeeld
• welbedeeld

Vertaling:
Engels: endowed, blessed
Nederlands: bedeeld

Nota:
• Voltooide deelwoord van bedeel.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: melkerig
Volgende onderwerp: vashaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 16:15:29 UTC 2025