Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pynstillend
pynstillend [boodskap #149246] Do., 21 Augustus 2025 08:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pynstillend
Afbreking: pyn•stil•lend
Samestelling: pyn + stil + -end


Byvoeglike naamwoord: pynstillend
Attributief: pynstillende

Betekenis:
• Wat pyn verdoof.

Gebruik:
• Die medikasie is pynstillend.
• Die dokter het 'n pynstillende middel voorgeskryf.

Sinoniem:
• analgeties
• pynverligtend

Vertaling:
Engels: analgesic, pain relieving
Nederlands: pijnstillend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasheg
Volgende onderwerp: drinker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 14 20:09:18 UTC 2025