Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » periodies
periodies [boodskap #149200] Ma., 18 Augustus 2025 16:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
periodies
Afbreking: pe•ri•o•dies
Samestelling: periode + -ies


Byvoeglike naamwoord: periodies
Attributief: periodiese

Betekenis:
• Wat van tyd tot tyd weer gebeur; met gereelde tussenposes.

Gebruik:
• Die swembad se sandfilter moet periodies teruggespoel word om dit skoon te hou.
• Die Huisgenoot is 'n periodiese publikasie wat weekliks verskyn.

Sinoniem:
• episodies
• gereeld
• periodiek
• reëlmatig

Antoniem:
• aperiodies

Verwant:
• uurliks
• weekliks
• maandeliks

Vertaling:
Engels: periodic, periodically
Nederlands: periodiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geneeskundig
Volgende onderwerp: liberalisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 23:49:25 UTC 2025