| testikel [boodskap #149186] |
So., 17 Augustus 2025 17:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24288 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
testikel
Afbreking: tes•ti•kel
Selfstandige naamwoord: testikel
Meervoud: testikels
Betekenis:
• Een van die twee manlike geslagkliere in die skrotum wat sperm vervaardig.
Gebruik:
• Die een testikel is soms groter as die ander een, maar as een al groter of kleiner word, is daar fout.
Sinoniem:
• saadbal
• teelbal
• testis
Afgelei:
• testikulêr
Vertaling:
Engels: testicle, testis
Nederlands: testikel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|