Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diensplig
diensplig [boodskap #149179] So., 17 Augustus 2025 11:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diensplig
Afbreking: diens•plig
Samestelling: diens + plig


Selfstandige naamwoord: diensplig
Meervoud:

Betekenis:
• Diens waartoe iemand verpligte word, of verplig voel, veral militêre diens vir weerbare manne.

Gebruik:
• Hy het sy diensplig in die lugmag gedoen.

Sinoniem:
• konskripsie
• krygsdiens

Hiponiem:
• godsdiensplig

Afgelei:
• dienspligtig

Vertaling:
Engels: compulsory service, conscription
Nederlands: dienstplicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noodvoorraad
Volgende onderwerp: euro
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 23:17:04 UTC 2025