Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noodvoorraad
noodvoorraad [boodskap #149178] So., 17 Augustus 2025 10:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
noodvoorraad
Afbreking: nood•voor•raad
Samestelling: nood + voorraad


Selfstandige naamwoord: noodvoorraad
Meervoud: noodvoorrade

Betekenis:
• Voorraad wat vir noodgevalle in reserwe gehou word.

Gebruik:
Noodvoorraad is na die rampgebied ingevlieg.

Sinoniem:
• noodrantsoen

Vertaling:
Engels: emergency stock
Nederlands: noodvoorraad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: komposisie
Volgende onderwerp: diensplig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 18 19:42:36 UTC 2025