| metaalplaat [boodskap #149151] |
Vr., 15 Augustus 2025 18:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
metaalplaat
Afbreking: me•taal•plaat
Samestelling: metaal + plaat
Selfstandige naamwoord: metaalplaat
Meervoud: metaalplate
Verkleinwoord: metaalplaatjie
Meervoud van verkleining: metaalplaatjies
Betekenis:
• 'n Plat stuk metaal.
Gebruik:
• Sinkplate en staalplate is voorbeelde van metaalplate.
Afgelei:
• metaalplaatwerk
Vertaling:
Engels: metal sheet
Nederlands: metaalplaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|