| versien [boodskap #149145] |
Vr., 15 Augustus 2025 11:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
versien
Afbreking: ver•sien
Samestelling: ver- + sien
Werkwoord: versien
Verlede tyd: het versien
Betekenis:
• Om na te gaan; te ondersoek en reg te stel.
Gebruik:
• Die motorwerktuigkundige versien die motor.
Sinoniem:
• diens
• heelmaak
• kontroleer
• nagaan
• nasien
• oorkyk
• opknap
• regmaak
Afgelei:
• versiening
Vertaling:
Engels: to overlook, service
Nederlands: verzien, dienst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|