| steuring [boodskap #149093] |
So., 10 Augustus 2025 18:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
steuring
Afbreking: steu•ring
Samestelling: steur + -ing
Selfstandige naamwoord: steuring
Meervoud: steuringe, steurings
Verkleinwoord: steurinkie
Meervoud van verkleining: steurinkies
Betekenis:
• Die handeling van steur, of iets wat die normale verloop van sake steur of verhinder.
Gebruik:
• Die pasiënt is met 'n bipolêre steuring gediagnoseer.
• Die uitsending is deur steurings in die sein onderbreek.
Sinoniem:
• belemmering
• hindernis
• interferensie
• indringing
• onderbreking
• ontwrigting
• stoornis
• storing
• verandering
• versteuring
Hiponiem:
• bedryfsteuring
• enjinsteuring
• ligsteuring
• lugsteuring
• masjiensteuring
• ooreetsteuring
• radiosteuring
• slaapsteuring
• spysverteringsteuring
• versteuring
• voedingsteuring
Afgelei:
• steuringsfaktor
• steuringsgebied
• steuringspatroon
• steuringsveld
Vertaling:
Engels: disturbance, interference, interruption
Nederlands: interferentie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|