| dikkerig [boodskap #149086] |
So., 10 Augustus 2025 09:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24165 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dikkerig
Afbreking: dik•ke•rig
Samestelling: dik + -erig
Byvoeglike naamwoord: dikkerig
Attributief: dikkerige
Betekenis:
• Wat effens dik is.
Gebruik:
• 'n Mens kan room by sop voeg om dit dikkerig te maak.
• Ek het langs 'n dikkerige tannie in die vliegtuig gesit.
Sinoniem:
• mollig
• geset
Antoniem:
• dunnerig
Afgelei:
• dikkerigheid
Vertaling:
Engels: chubby, plump, roundish
Nederlands: dikkerig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|