Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soekend
soekend [boodskap #149060] Sa., 09 Augustus 2025 09:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
soekend
Afbreking: soe•kend
Samestelling: soek + -end


Byvoeglike naamwoord: soekend
Attributief: soekende
Partitief: soekends

Betekenis:
• Wat besig is om te soek (om iets te probeer vind).

Gebruik:
• Ons is almal soekend na liefde en geluk.
• Sy voel met soekende hande in die donker kamer na die ligskakelaar.

Sinoniem:
• dolend

Hiponiem:
• eersoekend
• gewinsoekend
• hulpsoekend
• middelpuntsoekend
• ondersoekend
• rusiesoekend
• sensasiesoekend
• sieldeursoekend
• skoorsoekend
• topsoekend
• werksoekend

Vertaling:
Engels: searching
Nederlands: zoekend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van soek.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teregstelling
Volgende onderwerp: oorhoofs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 11:59:08 UTC 2025