Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Vertalings Advies
Vertalings Advies [boodskap #149045] Vr., 08 Augustus 2025 15:38 na volgende boodskap
Maghiel  is tans af-lyn  Maghiel
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2025
Karma: 0
Junior Lid
Ek is op soek na 'n akkurate, digterlike vertaling vir "Will you scatter my ashes from the boulder in Bakoven?" 

Op die oog af lyk dit maklik, maar nie een van die volgende opsies voel reg nie:

Sal jy my as van die rots in Bakoven strooi?

Sal jy my as van die rots in Bakoven afstrooi?

Sal jy my as vanaf die rots in Bakoven strooi?

Re: Vertalings Advies [boodskap #149046 is 'n antwoord op boodskap #149045] Vr., 08 Augustus 2025 16:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 543
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
As ek 'n kans mag waag:
  "Sal jy my stof strooi van die klip by Bakoven?"
  "Sal jy my as afgooi van die rots by Bakoven?"

Aangesien jy nou die kopvirus geplant het...

 Maak die rots by Bakoven die kop van my graf,
 strooi my as in die treurende wind,
 in die arms van die oseaan.
Re: Vertalings Advies [boodskap #149053 is 'n antwoord op boodskap #149046] Vr., 08 Augustus 2025 21:32 Na vorige boodskap
Maghiel  is tans af-lyn  Maghiel
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2025
Karma: 0
Junior Lid
Baie dankie dit help!

Ek verkies ook "by' teenoor "in".

En die gedig is great. Smile
Vorige onderwerp: Rym-homofoon soeklys
Volgende onderwerp: "daisychain" in Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 09:10:57 UTC 2025