Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koms
koms [boodskap #149039] Do., 07 Augustus 2025 19:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koms
Afbreking: koms
Samestelling: kom + -s


Selfstandige naamwoord: koms
Meervoud: komste

Betekenis:
• Die handeling van kom.

Gebruik:
• Kry jou gereed vir Jesus se koms.
• Met die koms van die reën is die droogte gebreek.

Sinoniem:
• aantog

Afgelei:
• aankoms
• afkoms
• binnekoms
• byeenkoms
• herkoms
• inkoms
• opkoms
• samekoms
• terugkoms
• toekoms
• tussenkoms
• tuiskoms
• uitkoms
• wederkoms

Vertaling:
Engels: arrival, coming, advent
Nederlands: komst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afgesluit
Volgende onderwerp: georganiseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 31 11:09:23 UTC 2025