| onderskikkend [boodskap #149006] |
Wo., 06 Augustus 2025 11:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderskikkend
Afbreking: on•der•skik•kend
Samestelling: onderskik + -end
Byvoeglike naamwoord: onderskikkend
Attributief: onderskikkende
Betekenis:
• Wat van iets afhang, of aan iets ondergeskik is.
Gebruik:
• 'n Onderskikkende voegwoord (soos alhoewel, indien, nadat, omdat en terwyl) verbind 'n bysin aan die hoofsin.
Vertaling:
Engels: subordinate, subordinating
Nederlands: onderschikkend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van onderskik.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|