Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tegemoetgaan
tegemoetgaan [boodskap #149001] Wo., 06 Augustus 2025 09:54
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24193
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tegemoetgaan
Afbreking: te•ge•moet•gaan
Samestelling: tegemoet + gaan


Werkwoord: gaan tegemoet, tegemoetgaan
Verlede tyd: het tegemoetgegaan

Betekenis:
• Om na iets of iemand toe te gaan.

Gebruik:
• Sy is na die lughawe om haar kêrel tegemoet te gaan.
• Hy het sy einde sonder vrees tegemoetgegaan.

Vertaling:
Engels: to go to meet
Nederlands: tegemoetgaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tegemoet
Volgende onderwerp: wegspring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 08:42:11 UTC 2025