| rangorde [boodskap #148999] |
Wo., 06 Augustus 2025 09:34 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rangorde
Afbreking: rang•or•de
Samestelling: rang + orde
Selfstandige naamwoord: rangorde
Meervoud: rangordes
Betekenis:
• 'n Volgorde op die basis van 'n bepaalde kriteria.
Gebruik:
• In die militêre rangorde het die generaal die hoogste en die soldate die laagste posisie.
Sinoniem:
• hiërargie
• ranglys
• skikking
• volgreeks
• volgorde
Afgelei:
• rangordening
Vertaling:
Engels: ranking, ordering
Nederlands: rangorde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|