Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veroordelaar
veroordelaar [boodskap #148996] Wo., 06 Augustus 2025 08:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24170
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veroordelaar
Afbreking: ver•oor•de•laar
Samestelling: veroordeel + -aar


Selfstandige naamwoord: veroordelaar
Meervoud: veroordelaars

Betekenis:
• Iemand wat iets of iemand veroordeel ('n oordeel vel).

Gebruik:
• Dis beter om 'n bemoediger as 'n veroordelaar te wees.

Sinoniem:
• aanklaer
• raser
• vermaner

Antoniem:
• veroordeelde

Vertaling:
Engels: condemner, denouncer
Nederlands: veroordelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: begroei
Volgende onderwerp: inname
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 12:03:26 UTC 2025