| eilandstaat [boodskap #148976] |
Ma., 04 Augustus 2025 17:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24202 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eilandstaat
Afbreking: ei•land•staat
Samestelling: eiland + staat
Selfstandige naamwoord: eilandstaat
Meervoud: eilandstate
Verkleinwoord: eilandstaatjie
Meervoud van verkleining: eilandstaatjies
Betekenis:
• 'n Staat wat se grondgebied uit een of meer eilande, of 'n deel van 'n eiland bestaan.
Gebruik:
• Haiti, Japan, Nieu-Seeland, Samoa, Sri Lanka, Tasmanië, die Verenigde Koninkryk en Ysland is eilandstate.
Vertaling:
Engels: island state, island nation
Nederlands: eilandstaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|