Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liggeel
liggeel [boodskap #148950] So., 03 Augustus 2025 11:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24298
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
liggeel
Afbreking: lig•geel
Samestelling: lig + geel


Byvoeglike naamwoord: liggeel
Attributief: liggeel, liggele

Betekenis:
• 'n Ligte skakering van geel.

Gebruik:
• Die tjips is liggeel gebraai.
• Sy het 'n liggeel rok na die partytjie gedra.

Sinoniem:
• blond

Vertaling:
Engels: light yellow, pale yellow
Nederlands: lichtgeel


Selfstandige naamwoord: liggeel
Meervoud: liggele

Betekenis:
• 'n Skakering van geel en wit.

Gebruik:
Liggeel word dikwels met lente, lig, varsheid en vriendelikheid geassosieer.

Vertaling:
Engels: light yellow, pale yellow
Nederlands: lichtgeel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seespieël
Volgende onderwerp: mielieplant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jan. 14 11:57:55 UTC 2026