Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hardlywigheid
hardlywigheid [boodskap #148932] Sa., 02 Augustus 2025 12:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hardlywigheid
Afbreking: hard•ly•wig•heid
Samestelling: hardlywig + -heid


Selfstandige naamwoord: hardlywigheid
Meervoud: hardlywighede

Betekenis:
• Die toestand (of mate) van hardlywig wees.

Gebruik:
• Die dokter het vir die pasiënt 'n lakseermiddel vir sy hardlywigheid voorgeskryf.

Sinoniem:
• konstipasie
• obstruksie
• verstopping

Vertaling:
Engels: constipation
Nederlands: hardlijvigheid, constipatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: behorend
Volgende onderwerp: onderafdeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 22:42:29 UTC 2025