Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » objek
objek [boodskap #148915] Vr., 01 Augustus 2025 19:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
objek
Afbreking: ob•jek


Selfstandige naamwoord: objek
Meervoud: objekte

Betekenis:
• 'n Fisiese voorwerp wat 'n mens kan sien of aan kan vat.
• (grammatika) Die voorwerp van 'n sin (die persoon of ding waarop die handeling inwerk).
• (rekenaars) 'n Data-eenheid met veranderlikes (eienskappe) en funksies (metodes).

Gebruik:
• Wat is daai vierkantige objek op die tafel?
• Die objek van die sin "Hy lees die boek", is "die boek".
• In 'n program kan 'n "kar"-objek eienskappe soos "kleur" en "spoed" hê, en metodes soos "ry" en "stop".

Sinoniem:
• artikel
• ding
• entiteit
• item
• voorwerp

Hiponiem:
• kunsobjek
• seksobjek

Afkorting:
• obj.

Vertaling:
Engels: object
Nederlands: object

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besitlik
Volgende onderwerp: uitstulping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 03:58:02 UTC 2025