Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ventraal
ventraal [boodskap #148867] Wo., 30 Julie 2025 09:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24212
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ventraal
Afbreking: ven•traal


Byvoeglike naamwoord: ventraal
Attributief: ventrale

Betekenis:
• Aan die kant van die maag.

Gebruik:
• 'n Haai gebruik sy ventrale vin vir balans en stabiliteit terwyl dit swem.

Sinoniem:
• buikkant
• maagkant

Antoniem:
• dorsaal

Vertaling:
Engels: ventral
Nederlands: ventraal

Nota:
• Van Latyn, venter, "buik of maag".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dorsaal
Volgende onderwerp: onenigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 04:50:04 UTC 2025