| wedywering [boodskap #148844] |
Di., 29 Julie 2025 07:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24217 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wedywering
Afbreking: wed•y•we•ring
Samestelling: wedywer + -ing
Selfstandige naamwoord: wedywering
Meervoud: wedyweringe, wedywerings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van wedywer (om te probeer om beter as anders te wees).
Gebruik:
• Die wedywering vir die pos as hoofseun is vanjaar baie intens.
Sinoniem:
• antagonisme
• kompetisie
• kragmeting
• mededinging
• struweling
• worsteling
Vertaling:
Engels: rivalry, competition
Nederlands: rivaliteit, concurrentie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|