Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kelvin
kelvin [boodskap #148810] Sa., 26 Julie 2025 14:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24153
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kelvin
Afbreking: kel•vin


Selfstandige naamwoord: kelvin
Meervoud: kelvins

Betekenis:
• Die SI-eenheid van temperatuur, wat by die absolute nul begin waar molekulêre beweging stop.

Gebruik:
• Die vriespunt van water is 273 kelvin en die kookpunt is 373 kelvin.

Afkorting:
• K

Afgelei:
• kelvineffek
• kelvinkoëffisiënt
• kelvintemperatuurskaal

Vertaling:
Engels: kelvin
Nederlands: kelvin

Nota:
• Vernoem na die Britse fisikus, William Thomson, wat tot die adelstand verhef en as Lord Kelvin bekend was.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitstyg
Volgende onderwerp: newton
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 17:10:44 UTC 2025