Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongewerwel
ongewerwel [boodskap #148765] Wo., 23 Julie 2025 07:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongewerwel
Afbreking: on•ge•wer•wel
Samestelling: on- + gewerwel


Byvoeglike naamwoord: ongewerwel, ongewerweld
Attributief: ongewerwelde

Betekenis:
• Wat nie 'n werwelkolom of ruggraat het nie.

Gebruik:
• Insekte, spinnekoppe en wurms is ongewerwelde diere.

Antoniem:
• gewerwel

Afgelei:
• ongewerweldes

Vertaling:
Engels: invertebrate
Nederlands: ongewerveld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grondlewend
Volgende onderwerp: lewenspad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 14 06:07:33 UTC 2025