Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geleedpotig
geleedpotig [boodskap #148763] Wo., 23 Julie 2025 07:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24142
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geleedpotig
Afbreking: ge•leed•po•tig
Samestelling: geleed (gelid) + poot + -ig


Byvoeglike naamwoord: geleedpotig
Attributief: geleedpotige

Betekenis:
• Met gelede pote. Waarvan die bene uit segmente bestaan wat soos skarniere aan mekaar verbind is.

Gebruik:
• Insekte, spinagtiges, kreefagtiges, duisendpote en miljoenpote is geleedpotige diere.

Afgelei:
• geleedpotiges

Vertaling:
Engels: arthropodal, arthropodous
Nederlands: geleedpotig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agtpotig
Volgende onderwerp: grondlewend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 09:06:12 UTC 2025