Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gerond
gerond [boodskap #148750] Di., 22 Julie 2025 11:17
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24285
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gerond
Afbreking: ge•rond
Samestelling: ge- + rond


Byvoeglike naamwoord: gerond
Attributief: geronde

Betekenis:
• Met 'n ronde vorm, of wat rond gemaak is.

Gebruik:
• Die tafel se hoeke is gerond sodat dit jou nie sal seermaak nie.
• Die eens goed geronde vrou het tot 'n skeletagtige 35 kg weggekwyn.

Sinoniem:
• afgerond
• bolvormig
• geboë
• gekrom
• rondgemaak

Antoniem:
• ongerond

Hiponiem:
• halfgerond

Afgelei:
• gerondheid

Vertaling:
Engels: rounded, curved
Nederlands: gerond

Nota:
• Voltooide deelwoord van rond.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spinagtig
Volgende onderwerp: gekrom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 11 12:07:32 UTC 2026