Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snesie
snesie [boodskap #148730] So., 20 Julie 2025 12:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
snesie
Afbreking: sne•sie


Selfstandige naamwoord: snesie
Meervoud: snesies

Betekenis:
• 'n Weggooibare sakdoek van sagte papier.

Gebruik:
• Sy vee haar neus met 'n snesie af.

Sinoniem:
• papiersakdoekie
• sneesdoekie

Vertaling:
Engels: tissue
Nederlands: papieren zakdoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: allesetend
Volgende onderwerp: weggooibaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 09:11:28 UTC 2025