Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vleisetend
vleisetend [boodskap #148727] So., 20 Julie 2025 12:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vleisetend
Afbreking: vleis•e•tend
Samestelling: vleis + eet + -end


Byvoeglike naamwoord: vleisetend
Attributief: vleisetende

Betekenis:
• Wat baie vlies eet, of van vleis afhanklik is vir voeding.

Gebruik:
• 'n Jagluiperd is 'n vleisetende dier.

Sinoniem:
• karnivories

Antoniem:
• plantetend

Afgelei:
• vleiseter

Verwant:
• allesetend

Vertaling:
Engels: meat eating
Nederlands: vleesetend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vleiseter
Volgende onderwerp: plantetend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 20:16:57 UTC 2025